Voelgoed Boeke verwelkom enige kommentaar en vrae; maar as gevolg van die aantal navrae, het ons hierdie FAQ-blad ontwikkel om enige algemene vrae te beantwoord.

Lees gerus hierdie afdeling vir meer inligting en riglyne op die webtuiste:

 

FAQ


Wat is ʼn voorafbestelling?

Voorafbestellings stel jou in staat om ʼn bestelling vooraf te plaas vir produkte wat nog nie vrygestel of bekendgestel of beskikbaar is nie. Wanneer jy vooraf bestel, bestel ons jou produk van die verskaffer vooraf.
Neem kennis: vrystellingsdatums is onderhewig aan veranderinge sonder vooraf kennisgewing. Ons sal probeer om jou op hoogte te hou van enige potensiële heffings.


Wanneer moet ek vir ʼn voorafbestelling betaal?

Kredietkaart en EFT Payfast voorafbestellings word onmiddellik gehef om jou bestelling te kan bevestig.


[/accordion]