fbpx

Gratis e-boek (Lewe in volkleur) Los 'n boodskap

GRATIS E-BOEK: Lewe in volkleur

As ʼn mens jou temperament verstaan, kan jy werk daarvan maak om nader aan die voorbeeld van Jesus te leef.

Stel jou voor hoeveel suksesvoller en gelukkiger ons sal wees as ons die insig het om onsself en ander te verstaan!
LYNETTE BEER wys jou hoe om jou persoonlike en professionele drome te bewaarheid. Die vier kleure en persoonlikheidstipes sal jou help om op alle gebiede van jou lewe uit te styg – van jou verhoudings tot jou loopbaan.

Kry die e-boek Lewe in volkleur gratis.

Jy sal ‘n e-pos ontvang met instruksies om jou e-boek af te laai.

Laat 'n boodskap

error: Inhoud Is Beskerm!!