Gratis e-boek: Praat Here. Ek luister. - Voelgoedboeke

Gratis e-boek: Praat Here. Ek luister.

Wat is jou spesifieke behoefte? Troos en gerusstelling? Met watter probleem worstel jy? In 52 uitgesoekte Psalms verander Jaco Thom die rigting van die gesprek om jou lewe te verander. Hier kom God self aan die woord en beantwoord al jou vrae en gee jou troos.

Kry die e-boek Praat Here. Ek Luister. gratis.

Jy sal ’n e-pos ontvang met instruksies om jou e-boek af te laai.

error: Inhoud Is Beskerm!!