fbpx

Gratis e-boek (Troos wanneer jy treur) Los 'n boodskap

GRATIS E-BOEK: Troos wanneer jy treur

Troos wanneer jy treur bevat 40 aangrypende stukke oor doodgaan en die hemel en hoe om vrede met verlies te maak.

Elkeen van ons sal die een of ander tyd iemand aan die dood afstaan. Om ’n geliefde te verloor is een van die grootste en mees intense uitdagings, en die pyn daarvan kan oorweldigend wees.

Kry die e-boek Troos wanneer jy treur gratis.

Jy sal ‘n e-pos ontvang met instruksies om jou e-boek af te laai.

 

 

 

 

 

Laat 'n boodskap

error: Inhoud Is Beskerm!!