Hoe werk dit?

 
  1. Jou ePub word dadelik op ons Leesapp oopgemaak sodra betaling ontvang is.
  2. Indien jy nog nie die Verrso Digital Reader afgelaai het nie, laai dit nou af deur een van die skakels hieronder.
  3. As jy die eerste keer inteken moet jy dieselfde intekening besonderhede gebruik as jou Voelgoed Boeke s'n.
  4. Wanneer jy ingeteken is sal jou ePub/s reeds beskikbaar wees onder jou profiel.
  5. Kies die "kry" opsie op die ePub wat jy wil lees, die boek sal afgelaai word.
  6. Jy kan begin lees deur die "lees" opsie te kies.
  7. Om te navigeer deur die hoofstukke van 'n boek kan jy na die kant toe blaai of die inhoudsopgawe gebruik.


Vir navrae kontak ons gerus.
melissa@voelgoedboeke.co.za

 

Waar kan ek die app Verrso Digital Reader (Beta) aflaai?