1-minuut inspirasies vir vroue wat glo

R79.95 R63.00

1-minuut inspirasies vir vroue wat glo is klein genoeg om in jou (hand)sak te pas, maar loop oor met …

  • praktiese maniere om jou geloof uit te leef
  • teksverse om oor na te dink
  • raad en advies uit die pen van bekende skrywers én gewone mense.