100 Vrae en antwoorde oor gebed

van Carpe Diem Media

R140.00 R112.00

Verander jou wêreld!

In 100 vrae en antwoorde oor gebed gee Bennie Mostert praktiese antwoorde op vrae oor gebed. Selfs vrae soos Hoekom moet ek bid? en Wat presies is gebed? word beantwoord.

Hierdie boek sal jou wêreld verander, want om te bid is die gelowige se grootste taak op aarde en doelgerigte gebed dra groot geestelike vrug. God word beweeg wanneer gelowiges bid!

In voorraad