101 dinge om te weet vóór jy dieet (ePub)

van Carpe Diem Media

R95.00 R66.00

Verloor gewig, bly gesond en leef gelukkiger

101 dieetkundiges regoor Suid-Afrika het saamgespan om vir jou die beste, praktiese raad oor dieet en die regte leefstyl te gee. Kry jou kop reg en maak ingeligte keuses, terwyl jy jou leefstyl aanpas en gesonder leef.