40 dae tot hoop

van Lux Verbi

R220.00 R198.00

'n Reis deur Lydenstyd

Kom, tel op jou kruis; bring al jou bagasie. Soos jou reis vorder sal jy agterkom dat die bagasie stuk-stuk minder word. Maar jou bestemming heet Hoop. Ronell Bezuidenhout nooi jou saam op ’n reis vol uitdagings, ’n reis waar jy jou ou gewoontes bevraagteken. Dié reis lei na hernuwing en hoop, soos die eerste lig wat breek op ’n splinternuwe dag.