5 minute voor en na die dood (ePub)

van Carpe Diem Media

R110.00 R19.95

Antwoorde oor die dood het en die lewe hierna

Die dood is deel van die lewe.

'n Werklikheid wat mense seermaak, maar ook die begin is van alles wat hierna gebeur. En dís waaroor mense so baie vrae het.

5 minute voor en ná die dood ontrafel die geheime en misterie van doodgaan. Dit praat reguit teen onbybelse geloofsbeskouings en waarsku dat jy nou die regte besluite moet neem. Maar dis nie ’n bangmaakpreek nie!