50 Vrae wat kinders vra oor God, geloof en die hemel (ePub)

van Carpe Diem Media

R73.00 R19.95

Met antwoorde vir ouers

50 vrae wat kinders vra oor God, geloof en die hemel bied antwoorde op tipiese vrae wat kinders vra.  Die boek help ouers om te weet wat om hulle kind te antwoord en gee ook vir Ma en Pa groter insig in verskeie kwessies oor die Bybel, God, die hemel en geloof.