Ankers vir vandag

van Lux Verbi

R150.00 R135.00

Elke Christen het ankers nodig, iets wat hulle vashou aan God om te keer dat hulle lewensbootjie op die rotse loop. Bekende sanger Nadine Blom wys die ankers waaraan ons moet vashou vir ons uit - maar wys ook watter goed wat ons vashou ons moet laat los.