Bid só vir ‘n wonderwerk (Slimfoonboek)

van Carpe Diem Media

R45.00 R30.00

'n 30-dag-gebedsuitdaging

Die goeie nuus is: Wonderwerke het nie net in die Bybelse tyd gebeur nie. Dit gebeur vandag nog! En God wil vir jou ook ’n wonder laat gebeur. In hierdie verkorte weergawe van Bid só vir 'n wonderwerk kry jy 30 dae de gebedsinspirasie.