Bybel-Bytjies: Prettige Bybellesse Oor Dankbaarheid (Sagteband)

van Cum Books

R39.00 R35.00

Agnes en Salem de Bezenac is professionele kreatiewe kunstenaars en spesialiseer in die skep van kinderboeke en multimedia-produksies. Salem is al sedert 1997 betrokke by musiekvervaardiging en komponeer musiek vir flieks. Hy het veral ervaring opgedoen in Europa, Asië, Afrika en Suid-Amerika. Agnes is ʼn outeur en illustreerder van kinderboeke. Sy het ook 10 jaar ervaring as kleuterskool- en laerskool-onderwyseres.