Die Ander Kant Van Seerkry (Slimfoonboek)

van Carpe Diem Media

R45.00 R30.00

Hoe om hartseer en pyn te verwerk.

Die meeste van ons sukkel om heel te word na seerkry in ons lewe …
die anderkant van seerkry help ons om deur die rouproses te werk en weer heel te word sódat ons kan terugbons en weer kan lewe!