Die Bybelroman (ePub)

van Carpe Diem Media

R199.00 R39.00

Lees die Bybel as één verhaal van begin tot end.

God se storie word in hierdie boek so vertel dat die leser deur die oë van die mense in die Bybel vir God aan die werk kan sien.