Die eerste 5 minute in die hemel (Slimfoonboek)

van Carpe Diem Media

R45.00 R30.00

Antwoorde oor die dood en die lewe daarna

Gelowiges weet na die dood wag die hemel.

Saam met dié wete is daar vrae:
Hoe lyk die hemel?
Watter lewe wag vir ons daar?

Hierdie is ’n boek oor die hemel vanuit ’n Bybelse perspektief. Die eerste 5 minute in die hemel beskryf met groot verantwoordelikheid wat die Bybel sê oor dit wat ’n gelowige in die lewe na die dood kan verwag.