Die Joernaal-Bybel vir vroue

    R190.00 R152.00

    Die Nuwe Testament in 365 dae met joernaalspasie

    Lees die unieke Bybel deur in 365 dae. Met groter kantlyne kan jy jou gedagtes en gevoelens elke dag neerskryf. By elke dag is daar ’n kreatiewe vraag of opdrag deur Susan Coetzer wat jou help om die gedeelte wat jy gelees het, op jou lewe van toepassing te maak.

    In voorraad (can be backordered)