E-Finesse Volume 3 Uitgawe 4

R41.90 R33.52

Jou gunsteling tydskrif, FINESSE, is deesdae ook aanlyn beskikbaar. Ideaal vir jou wat meer tyd voor jou rekenaar deurbring as op jou rusbank.  Kry dit ook spesiaal vir jou vriendin, sussie of dogter wat in vreemde lande woon en smag na inspirasie in AFRIKAANS.

 

Verskaffer: Finesse Tydskrif
Kategorie: