Elke vrou se klein boekie oor gewig (ePub)

van Carpe Diem Media

R80.00 R19.95

Elke vrou se klein boekie oor gewig is’n boek oor maer word wat reguit praat ... en regtig werk. Leer hoe om reg te eet, seerkry te oorkom en jou lyf weer lief te kry! In net ’n maand kan jy die perfekte lyf en lewe hê.