Finesse-vriendinneklub

van Finesse-vriendinneklub

R49.00 / maand

Word meer as ’n leser – word ’n vriendin! Met alles en nog meer wat jy van Finesse verwag: gratis tydskrifte en boeke, afslagbewyse, ’n maandelikse nuusbrief... en ’n belofte om jou lewe meer spesiaal te maak. Die tydskrifklub waarvoor jy gewag het, is hier. Sluit nou aan, en teen slegs R49 per maand ontvang jy as lid van die Finesse-vriendinneklub jaarliks meer as R6 000 se waarde.