Gekneusde drome

R139.00 R111.00

Die hel voor herstel

Gekneusde drome vleg ’n aantal lewensreise saam. Dit skeur uit die hart van ’n enkelma met net één wens: om dinge vir haar kind beter te maak.