HULP 24/7 (ePub)

van Carpe Diem Media

R104.00 R73.00

Kenners antwoord jou kwelvrae oor jouself, geloof, huwelik en ouerskap

Hulp 24/7 is soos om beraders heeldag met jou saam te dra … Wanneer iets gebeur wat jou vreugde steel, trek hierdie boek nader en vind die beste raad oor jou krisis of probleem. En ontdek die positiewe, selfversekerde en gelukkige jy wat jy nog altyd wou wees!