Kry ’n oe-la-la lyf (Aanlyn Kursus)

van Carpe Diem Media

R199.00 R99.00

Fiks, slank en gesond in 12 weke

Op soek na ’n nuwe manier van eet en oefen vir ’n lyf waaroor jy mal is? Dan is Marijke Cilliers se Total Body Makeover aanlyn plan net reg vir jou. Word fiks, slank en gesond in net 12 weke.

 

Beskikbaar: 15 Maart 2019