Finesse se jongste inisiatief, ’n mini-tydskrif.
Stap 1
Druk die bladsye uit. Maak seker dat jy die bladsye in die regte volgorde behou, soos dit in die PDF is.
Stap 2
Draai die bladsye dwars en vou in die helfte, om ’n mini-tydskrif van ongeveer A5-grootte en 12 bladsye te vorm.
Vier die lewe met Leef, lag en lief se positiewe artikels en stories, én bederf ook jou ma, ’n vriendin of iemand spesiaal!