Lyfslim vir meisies (Ouerskappakket)

van Carpe Diem Media

R169.00 R119.00

GRETHA WIID, ma van vier, skryf reguit en eerlik omdat tieners asseblief tog net die waarheid wil weet oor moeilike issues soos grootword, seks en die teenoorgestelde geslag. Hierdie pakket is soos ’n persoonlike stap-vir-stap-handleiding vir al die vrae en worries wat meisies van 11 jaar en ouer mag hê. Ook ingesluit is ’n DVD met wenke hoe om die handleiding te gebruik en met jou kind oor hierdie moeilike onderwerpe te práát.