’n Jaar met God (ePub)

van Carpe Diem Media

R150.00 R120.00

Dagstukke deur geliefde skrywers soos uitgesaai op RSG

RSG se “Vroeg-oggend meditasie” lei Suid-Afrikaners reeds jare lank die nuwe dag in. Ná die sukses van ’n Jaar met God volg nou Nog ’n jaar met God. Weer is die treffendste boodskappe saamgevat in ’n jaar se dagstukkies vol inspirasie en hoop. In 52 weke vat 52 skrywers jou hand, op reis deur God se skatkamers van wysheid, liefde en geloof.