'n Lewe voor God

van Lux Verbi

R230.00 R207.00

366 dagstukkies oor praktiese Christenwees

’n Lewe voor God bestaan uit 366 dagstukkies uit die pen van Stephan Joubert. Stephan help ons om elke dag bewustelik en met oorgawe in die aangesig van God te leef. Hy lei ons deur middel van alledaagse temas soos gebed, naasteliefde, vergifnis en genade om elke dag in eerlikheid voor God ons lewe aan te pak.