‘n Lewe waaroor jy mal is

    R100.00 R80.00

    Hoeveel beplanning doen jy om gelukkig te wees?
    Die daaglikse ‘doen-my-nou, doen-my-gou’ dinge hou jou so besig, dat die res van jou lewe aan die kortste end trek. Dalk weet jy nie meer wie jy regtig is, waarvoor jy staan en wat jy wil bereik nie … Kry jouself is rat, vandag nog!

    In voorraad