‘n Liedjie vir Anine

van Lux Verbi

R180.00 R162.00

Zander Breedt is ’n sanger. Roem het ’n wrang smaak – hy bid en lees Bybel, maar kry nie antwoorde nie. Anine, ’n joernalis en aangetroude familielid, maak sake nie makliker nie. Anine word bewus van Zander se frustrasies, maar sukkel net so met haar eie seer. Dan moet sy ’n artikel oor Zander skryf …