’n Nuwe dag (ePub)

van Carpe Diem Media

R111.00 R97.00

’n Nuwe Dag wil jou herinner dat God daar is om jou elke dag te help; om jou vol te charge en genoeg krag te gee om deur elke dag te kom.