‘n Tuin vir Tessa

van Lux Verbi

R195.00 R175.50

Tessa het die perfekte lewe; haar man se besighede doen goed en haar seuns is goeie kinders. Sy woon in ’n pragtige huis in ’n spogbuurt. Haar tuin is haar stukkie hemel, haar skuilplek, die
plek waar sy troos soek en kry. Die laaste tyd begin Altus se stiltes haar pla. Wie of wat sit daaragter?