NLV Standaard Donkerbruin Met Duimgrepe En Rits (Luukse Leer)

van Cum Books

R449.00 R404.00

Die Bybel Nuwe Lewende Vertaling (NLV) bied ’n unieke balans tussen noukeurigheid, akkuraatheid en lesersvriendelikheid en is reeds baie gewild by duisende lesers.
Die NLV standaard-uitgawes spog nou met ’n verskeidenheid nuwe en opwindende omslae.