Nuwe Jy-tydskrifboek – Lief vir jouself

R119.00 R95.00

Finesse se Nuwe Jy-tydskrifboek dek die onderwerpe wat vir vroue die meeste saak maak: gewigsverlies, gesonde eetgewoontes, oefenroetines en -riglyne, jonkblygeheime en nog meer.

Beskikbaar vir nasending