Onblusbare Liefde Deel 2 van 4 (Slimfoonboek)

van Carpe Diem Media

R45.00 R30.00

Niemand van ons het getrou met die plan om te misluk of met die droom om op ’n stadium ’n ander huwelik te probeer nie. Maar, met tyd het jou huwelik dalk by die plek gekom – ʼn huwelik sonder passie.

Met Onblusbare liefde in jou hand is jy een tree nader aan ’n super gelukkige huwelik met woema. Om te boost of te bust,
die keuse is jóúne!