Skryf vir die Gees e-kursus (ePub)

van Carpe Diem Media

R300.00

Hierdie e-kursus is gemik om mense toe te rus met die vaardighede om so te kan skryf dat ander jou boodskap wil en kan lees!  Stephan Joubert, Susan Coetzer, Pierre Vee en ander kenners leer jou dit wat jy móét weet.