Speel-speel word jou kind… So-o-o oulik en slim (Ouerskappakket)

van Carpe Diem Media

R299.00 R239.00

’n Gids om konneksie met jou kind te versterk + 40 speletjies

Met hierdie pakket sal jou ouerskapsreis verander van ’n blote oorlewingsreis na ’n oorwinningsreis. Die handleiding, So-o-o oulik en slim, wil jou aanmoedig en help om verhoudings-bou-oomblikke deel te maak van julle alledaagse roetine. Dit is oomblikke wat kinders tegelykertyd slimmer, soeter en ouliker sal maak! Speletjies wat slim maak is propvol planne vir saamspeel wanneerjou kind opstaan, speel,ry, eet en bed toe gaan. Die bonus video’s sal jou verder inspireer om julle dag-tot-dag-oomblikke spesiaal te maak.

Kategorieë: , ,