Spreuke 31-vrou

R120.00 R96.00

31 tydlose waarhede vir die moderne vrou

In hierdie boek kry jy praktiese raad en inspirasie uit die Woord. Elke hoofstuk word saamgevat deur Bybelstudievrae wat tydens jou stiltetyd of in ’n kleingroep oor nagedink kan word, sodat jy die beste word in elke aspek van jou lewe.