Uit die Beek 2019

van Lux Verbi

R185.00 R166.50

Uit die Beek is die eerste keer in 1925 gepubliseer. Vanjaar verskyn dit uit die pen van die Barend Vos. Die tekskeuse vir elke dag is grootliks op die Revised Common Lectionary gebaseer. Dit maak hierdie geliefde Bybelse dagboek soos altyd geskik vir persoonlike stiltetyd, vir huisgodsdiens en vir Bybelstudiegroepe.