Verbrand Vet Vinnig met Linda Kriel (DVD)

    R150.00 R120.00

    Plat maag. Stywe boudjies. Mooi arms.

    VERBRAND VET VINNIG met Linda Kriel is ontwerp om jou metabolisme te versnel, jou spiere op te knap en jou liggaam te verander van ’n vet-stoorder in ’n vet-verbrander. Met twee 45-minuut klasse kan jy saam met haar oefen om die lyf te kry wat jy wil hê.

    9 in voorraad

    Verskaffer: Carpe Diem Media
    Kategorie: