Weet wie jý is en verstaan ander beter (Aanlyn Kursus)

van Carpe Diem Media

R295.00 R195.00

Styg uit op alle gebiede van jou lewe - van jou verhoudings tot jou loopbaan

Stel jou voor hoeveel gelukkiger jy sal wees as jy die insig het om jouself en ander mense te verstaan. Jy sal op alle gebiede kan uitstyg as jy weet wie by jou temperament aansluiting vind ... of daarmee bots.

 

Beskikbaar: 30 April