Yeshua (ePub)

van Carpe Diem Media

R105.00 R19.95

NIKODEMUS  was ’n intelligente man met ’n passie vir die waarheid. Hy was suksesvol en welvarend. Maar hy was ook ’n gewone man wat nie kon verstaan hoe God soveel onreg in sy tyd kon toelaat nie. Hy het getwyfel of Jesus enige verandering kan bewerk.

In sy soeke na antwoorde, praat Nikodemus met almal wat Jesus geken het. Dit verander op die ou end alles waarin hy geglo het. Dit sal ook jou lewe verander.

Beskikbaar vir nasending