Fiksie
Showing all 8 results
- Fiksie, Gedrukte Boeke, Helena Hugo, Leefstyl, Voelgoedboeke, Vroue
‘n Tuin vir Tessa
Tessa het die perfekte lewe; haar man se besighede doen goed en haar seuns is goeie kinders. Sy woon in ’n pragtige huis in ’n spogbuurt. Haar tuin is haar stukkie hemel, haar skuilplek, die
plek waar sy troos soek en kry. Die laaste tyd begin Altus se stiltes haar pla. Wie of wat sit daaragter?SKU: 9780796321084 - Skrywer, Fiksie, Francine Rivers, Gedrukte Boeke, Leefstyl, Voelgoedboeke
Die Meesterstuk
Francine Rivers skryf al vir meer as 40 jaar. Van 1976 tot 1985 het sy vir die sekulêre mark geskryf en verskeie toe-kennings ontvang. Nadat sy in 1986 tot bekering gekom het, het sy haar eerste Christelike boek geskryf. Sedertdien het sy al verskeie toekennings ontvang, onder andere ’n ECPA Gold Medallion en die voortreflike Romance Writers of America Rita Award.
SKU: 9781431617401