Geskenkboeke
Showing all 3 results
- Gedrukte Boeke, Geskenkboeke, Leefstyl, Voelgoedboeke
Jan, Piet, Koos en Jakob
Dié derde bundel van Marais ontgin opnuut bekende temas uit die digter se oeuvre: verbruikerskultuur, manlike identiteit, tuis/ontuis wees in SA, dikwels met ‘n vlymskerp humorsin en ‘n nog skerper visuele ingesteldheid. Die verse word saamgeryg in ‘n eenheid wat neig na ‘n naamlys, of selfs na ‘n portretuitstalling.
SKU: 9780798177177 - Gedrukte Boeke, Geskenkboeke, Leefstyl, Voelgoedboeke
Rooiborsduif
’n Oorsig van Breytenbach se digkuns is ‘n voëlvlug oor die jare sestig tot vandag, waarin beide Europa en Afrika hulself radikaal geherdefinieer het. Die gedigte is chronologies gerangskik volgens die digter se lewensgang: jongmenslewe in Kaapstad, Parys, bannelingskap weens sy huwelik, terugkeer en tronkstraf, die buiteland.
SKU: 9780798178761