Voelgoedboeke
Showing 31–45 of 1114 results
- Fiksie, Gedrukte Boeke, Kristel Loots, Skrywer, Voelgoedboeke
’n Soort van bevryde vrou
Zoe is ’n bevryde vrou. Wel . . . soort van. Haar ma en Swietie-pie, ’n brak sonder ’n pedigree, kritiseer haar graag – verál Zoe se losloop-leefstyl. Dis tyd vir dié late bloomer om koers te kry. Is Zak, die wannabe danser, dalk haar trouman? Of eerder Zander, die bekende skrywer, wat boonop haar verstand stil soen?
SKU: 9780624087663 - Christelik, e-Boeke, Geestelike Fiksie, Skrywer, Susan Coetzer, Voelgoedboeke
’n Tas vol blues songs (ePub)
Christelik, e-Boeke, Geestelike Fiksie, Skrywer, Susan Coetzer, Voelgoedboeke’n Tas vol blues songs (ePub)
Eers wanneer Kath-Lien die Pandora-boks in die verweerde strandhuisie op ’n windverwaaide Langebaan gaan oopmaak en haar dogtertjie-self teen haar hart vasdruk, kry sy die sleutel waarvan haar sielkundige gepraat het. Dis in haar eie hart!
Haar tas vol blues songs, so weet Kath-Lien nou, is eintlik haar skatkis. Als was nie sleg nie. Daar is ook Songs of Life in haar kleintydtas. En sy moet self haar eie unieke lied met háár hartspore daarop skep.Lees met ons Verrso digital reader app.
SKU: 9781432203993 - Christelik, Geestelike Groei, Isak Burger, Selfoonboeke, Skrywer, Voelgoedboeke
#3vers16 (Selfoonboeke)
Christelik, Geestelike Groei, Isak Burger, Selfoonboeke, Skrywer, Voelgoedboeke#3vers16 (Selfoonboeke)
Johannes 3:16 is God se liefdesbrief aan jou. #3vers16 daag jou ook uit om jou rol in hierdie mooi storie te speel. Knip die boekmerk uit die omslag uit en gee dit vir iemand wat God nog nie ken nie, Eers dán word ons getuies in die wêreld.
SKU: 9781432204938 - Fiksie, Gedrukte Boeke, Kinder- en Jeugboeke, Voelgoedboeke
#PresiesAnders 3: Somerskool en spoke
Zoe oortuig haar tweelingsussie om na ‘n somerskool te gaan, maar sy wil eintlik net die plaaslike spook ontmoet wat volgens legende op die kampus dwaal. Sommer gou is Zoya se senuwees op hol . . . En dis nie net omdat mislike Beula byna ’n ramp veroorsaak nie. Kan dit wees dat die tweeling se broer Zane se hart gebreek is deur die kampusspook?
SKU: 9780798178846 - e-Tydskrifte (digitaal), Finesse Redaksie, Skrywer, Tydskrifte, Voelgoedboeke
1 Uitgawe e-Finesse subskripsie
e-Tydskrifte (digitaal), Finesse Redaksie, Skrywer, Tydskrifte, Voelgoedboeke1 Uitgawe e-Finesse subskripsie
Jou gunsteling tydskrif, FINESSE, is deesdae ook aanlyn beskikbaar. Ideaal vir jou wat meer tyd voor jou rekenaar deurbring as op jou rusbank. Kry dit ook spesiaal vir jou vriendin, sussie of dogter wat in vreemde lande woon en smag na inspirasie in AFRIKAANS.
SKU: fa7e6fc9855e - Skrywer, Voelgoedboeke
1-minuut inspirasies vir vroue wat glo
UitverkopingAfslag!%Afslag20Spaar R1616R16RSkrywer, Voelgoedboeke1-minuut inspirasies vir vroue wat glo
1-minuut inspirasies vir vroue wat glo is klein genoeg om in jou (hand)sak te pas, maar loop oor met …
- praktiese maniere om jou geloof uit te leef
- teksverse om oor na te dink
- raad en advies uit die pen van bekende skrywers én gewone mense.
SKU: 9781432203214