Adrio König
Showing all 2 results
- Adrio König, Geestelike Groei, Ouerskap, Skrywer, Voelgoedboeke
50 Vrae wat kinders vra oor God, geloof en die hemel (ePub)
Adrio König, Geestelike Groei, Ouerskap, Skrywer, Voelgoedboeke50 Vrae wat kinders vra oor God, geloof en die hemel (ePub)
Met antwoorde vir ouers
50 vrae wat kinders vra oor God, geloof en die hemel bied antwoorde op tipiese vrae wat kinders vra. Die boek help ouers om te weet wat om hulle kind te antwoord en gee ook vir Ma en Pa groter insig in verskeie kwessies oor die Bybel, God, die hemel en geloof.
Lees met ons Verrso digital reader app.
SKU: 9781432201036 - Skrywer, Adrio König, Christelik, Gedrukte Boeke, Selfhelp, Voelgoedboeke
Die Bergrede (Sagteband)
Adrio König se grootste belangstelling is die Bybel self. Hy was 40 jaar betrokke by UNISA en het die voorreg gehad om met teoloë uit baie ander kerke saam te werk. Dit het in hom ’n ruimheid geskep vir ander se oortuigings. Adrio is getroud met Hermien. Hulle het drie kinders, Mari, Carina en Friedrich, en ses kleinkinders, Guillaume, Helet, Wiets, Ilani, Joy en Grace. En almal dien die Here.
SKU: 9781431620128