Wen

Bybeldagboek Eerste 5 gratis boek vir lesers

Bybeldagboek Eerste 5 gratis boek vir lesers!

Gratis boek vir lesers! Kry Liesel Krause-Wiid se Bybeldagboek Eerste 5 (R149) gratis, ons vra slegs R45 vir die koste om dit per hand by jou huis af te lewer (al die groot stede en die meeste plattelandse gebiede word gedek).

Kliek hier om in te skryf:

KOMPETISIEREËLS:

  1. Kompetisie sluit 27 April 2018.
  2. Wenners sal deur ’n trekproses gekies word.
  3. Wenners sal per foon of per e-pos in kennis gestel word.
  4. Die beoordelaars se besluit is finaal en geen verdere korrespondensie sal daaroor gevoer word nie.
  5. Die prys kan nie verruil word nie
  6. Personeellede van Caxton, Carpe Diem Media, hulle besigheidsverwante en advertensiemaatskappye en hulle direkte families sal nie vir die prys oorweeg word nie.
  7. Deur deel te neem aan die kompetisie stem jy in om in die toekoms korrespondensie van www.voelgoedboeke.co.za te ontvang.

Wen een van 100 Kweek kinders met karakter

Wen een van 100 Kweek kinders met karakter

Kweek kinders met karakter

’n Ouerskappakket vir ouers in elke fase van ’n kind se lewe, om ma’s en pa’s te help om hulle kinders se uniekheid te ontdek en te koester.

As jy ’n ouer is, kan jy jou waarskynlik nie die lewe sonder elkeen van jou kinders se unieke eienskappe voorstel nie. Dit kikker jou lewe op, maar kan ook soms ’n uitdaging wees.

Wil jy graag weet...Waarom ’n straf vir een kind werk, maar nie vir ’n ander nie? Hoe om jou kind se taal te praat sodat julle mekaar regtig verstaan? Hoe om jou kind se behoeftes reg te hanteer?

Hettie Brittz klassifiseer kinders se verskillende temperamentprofiele as boomtipes. So leer ouers hoe om elke kind volgens sy temperament te dissiplineer, aan te moedig, te snoei en te kweek. Die vier persoonlikheidsprofiele word beskryf as die palmboom, die roosboom, die denneboom en die sierboom. Jy en jou kinders en julle gesinsopset is uniek, daarom sal jy ’n unieke stel riglyne kry wat jy maklik kan volg. Op ’n interessante manier sal jy uiteindelik by ’n kweekplan vir elke kind uitkom.

Die ouerskappakket bevat ook ’n profieltoets vir kinders én ouers, asook ’n handleiding om kinders se profiele te verstaan.

Wen een van 100 Kweek kinders met karakter

KOMPETISIEREËLS:

  1. Kompetisie sluit 27 April 2018.
  2. Wenners sal deur ’n trekproses gekies word.
  3. Wenners sal per foon of per e-pos in kennis gestel word.
  4. Die beoordelaars se besluit is finaal en geen verdere korrespondensie sal daaroor gevoer word nie.
  5. Die prys kan nie verruil word nie
  6. Personeellede van Caxton, Carpe Diem Media, hulle besigheidsverwante en advertensiemaatskappye en hulle direkte families sal nie vir die prys oorweeg word nie.
  7. Deur deel te neem aan die kompetisie stem jy in om in die toekoms korrespondensie van www.voelgoedboeke.co.za te ontvang.

Wen een van 100 Confessions oor Kerkwees

Confessions oor Kerkwees

“Dié aangrypende boek reflekteer Jaco se nadenke oor jare in koerante en tydskrifte en ook op sosiale media. Dit sal jou uitdaag, optel, roer, en diep aan die dink sit. Jy moet dit asseblief lees. Jy sal hierna nie weer dieselfde dink of leef nie,” sê Stephan Joubert.

As mense vir Jaco Strydom vra waarom hy vir publikasies skryf wat staan vir dinge waarmee hy nie saamstem nie, is sy antwoord dat as ons net gaan praat met die mense met wie ons saamstem, daar te min gepraat gaan word in hierdie land. Dis juis nodig om met rassiste oor rassisme te praat, met materialiste oor materialisme, en met kerkmense oor wat van die kerk geword het.

Jaco meen mens mág nie net krities wees nie, mens móét krities wees, veral op jouself, jou eie mense en jou eie tradisies – solank jy nie die mooi en die goeie dinge aspris miskyk nie. Die waarheid oor Suid-Afrika vandag (en oor kerkwees in ons tyd) is wit én swart, mooi én lelik, goed én sleg.

In Jaco se eie woorde…“Soms weerspreek ek myself. My vermoede is dat ek geestelik effe bipolêr is, veral met betrekking tot die kerk. Soms laat sy my huil, soms laat sy my lag, soms wonder ek of as Jesus vandag sou lewe, Hy ons ook sou wou verlos van die kerk?”

Die inhoud van die boek is eerder in die vorm van ’n stir-fry as ’n sewegang-maaltyd, maar hopelik nie te vervelig nie!

Gesluit

Wenners:

Albert Cruywagen
Christina Pretorius
Desiree Fiess
Diana von Kleist
Dirkie Brink
Elmaret Fourie
Estia Riekert
Francois Maritz
Geraldine Theron
Hendrien Meyer
Ilse Wiid
Ivor Swartz
Jansen van Niekerk
Jeannette Venter
Karin Behrens
Louise Smith
Melissa Coetzee
Monique de Bruyn
Rynette van der Westhuizen
Suna van Gend
Tersia Dohse
Valerie Burger
Valerie Meyer
Yolandie Greyling
Yolandie Venter

KOMPETISIEREËLS:

  1. Kompetisie sluit 1 April 2018.
  2. Wenners sal deur ’n trekproses gekies word.
  3. Wenners sal per foon of per e-pos in kennis gestel word.
  4. Die beoordelaars se besluit is finaal en geen verdere korrespondensie sal daaroor gevoer word nie.
  5. Die prys kan nie verruil word nie
  6. Personeellede van Caxton, Carpe Diem Media, hulle besigheidsverwante en advertensiemaatskappye en hulle direkte families sal nie vir die prys oorweeg word nie.
  7. Deur deel te neem aan die kompetisie stem jy in om in die toekoms korrespondensie van www.voelgoedboeke.co.za te ontvang.

GRATIS E-BOEK! - Fiks vir die lewe

Fiks vir die lewe

Wat kan jy doen as jy met ’n probleem worstel of oor ’n geestelike kwessie wonder? Jy kan ’n lewensafrigter huur, ’n sielkundige gaan sien of ’n seminaar bywoon.

Of jy kan Fiks vir die lewe lees en sinvolle, praktiese riglyne kry wat ’n lewe met impak binne jou bereik plaas. Hierdie selfhelpgids is ’n wekroep om jou vrese, pyn, bekommernis en spyt te laat los en weer jou droom te volg. Genoeg is genoeg!

Die boek bevat 40 onderwerpe wat jou gaan help om meer te leer omtrent jouself, jou huwelik, jou kinders, jou werk, die politiek en God, met temas soos finansies, gesonde gewoontes, ware geluk en die hantering van teleurstellings.

Gustav Gous is ’n lewensafrigter en motiveringspreker wat mense wêreldwyd inspireer.

Gesluit

KOMPETISIEREËLS:

Kompetisie sluit 1 April 2018.
Wenners sal deur ’n trekproses gekies word.
Wenners sal per foon of per e-pos in kennis gestel word.
Die beoordelaars se besluit is finaal en geen verdere korrespondensie sal daaroor gevoer word nie.
Die prys kan nie verruil word nie
Personeellede van Caxton, Carpe Diem Media, hulle besigheidsverwante en advertensiemaatskappye en hulle direkte families sal nie vir die prys oorweeg word nie.
Deur deel te neem aan die kompetisie stem jy in om in die toekoms korrespondensie van www.voelgoedboeke.co.za te ontvang.)

Die Joernaal- Bybel vir vroue gratis te kry.

Vanjaar vier ons Finesse se 20ste verjaardag (Mei) met ’n gratis boek vir lesers in elke uitgawe! Ons vra slegs R45 vir die koste om dit per hand by jou huis af te lewer. (Al die groot stede en die meeste plattelandse gebiede word gedek.) Om Susan Coetzer se boek Die Joernaal-Bybel vir vroue (R190) gratis te kry,

Kliek hier om in te skryf:

https://voelgoed.co.za/finesse-vier-haar-se-20ste-verjaardag/

Slim met jou geld?

As jy vir die einde van elke maand leef, wonder hoe jy eendag met gemak sal kan aftree, die regering van jou finansiële situasie blameer, skuldig voel om jou geld te geniet, glo dit is onmoontlik om elke maand te spaar, twyfel of jy ooit skuldvry sal wees...dan is dit tyd om anders oor jou finansies te begin dink!

Slim met jou geld? sal jou begelei om die regte dinge oor geld te glo sodat jy jou eie welvaart kan skep. Met 52 lesse leer jy alles wat jy oor finansies moet weer, in 'n taal wat jy verstaan. Wouter Snyman gee ook kreatiewe idees oor hoe jy slimmer met jou geld kan werk.

Gesluit

KOMPETISIEREËLS:

  1. Kompetisie sluit 18 Februarie 2018.
  2. Wenners sal deur ’n trekproses gekies word.
  3. Wenners sal per foon of per e-pos in kennis gestel word.
  4. Die beoordelaars se besluit is finaal en geen verdere korrespondensie sal daaroor gevoer word nie.
  5. Die prys kan nie verruil word nie
  6. Personeellede van Caxton, Carpe Diem Media, hulle besigheidsverwante en advertensiemaatskappye en hulle direkte families sal nie vir die prys oorweeg word nie.
  7. Deur deel te neem aan die kompetisie stem jy in om in die toekoms korrespondensie van www.voelgoedboeke.co.za te ontvang.
Maak ’n superkind groot

Oopkopouers besef ouerskap nóú lyk anders as twintig jaar gelede. ’n Kind se toekoms gebeur nie net nie – dit word geskep en dan sal kreatiwiteit bepaal of jou kind gaan kruip of vlieg.

Wil jy graag die beste ouer wees wat jy kan wees? Wil jy hê jou kind moet ’n passie en visie vir die toekoms hê? Glo jy jou kind het die potensiaal om suksesvol te wees? Wonder jy hoekom jou en jou kind se geaardhede so verskil? Dan is hierdie net die boek vir jou!

Jy sal leer hoe om jou kind beter te verstaan en kreatief gereed te kry vir die toekoms. En jy sal agterkom hoekom heelbreindenke nodig is om jou kinders “die beste” te gee.

Van nou af sal jy nuut en anders dink oor ouerskap en besef: Hoe jy dink bepaal jou lewe – én jou kind s’n!

Om dié e-boek gratis te ontvang.

Gesluit

KOMPETISIEREËLS:

  1. Kompetisie sluit 18 Februarie 2018.
  2. Wenners sal deur ’n trekproses gekies word.
  3. Wenners sal per foon of per e-pos in kennis gestel word.
  4. Die beoordelaars se besluit is finaal en geen verdere korrespondensie sal daaroor gevoer word nie.
  5. Die prys kan nie verruil word nie
  6. Personeellede van Caxton, Carpe Diem Media, hulle besigheidsverwante en advertensiemaatskappye en hulle direkte families sal nie vir die prys oorweeg word nie.
  7. Deur deel te neem aan die kompetisie stem jy in om in die toekoms korrespondensie van www.voelgoedboeke.co.za te ontvang.
Wees een van 100 gelukkige lesers wat elk ’n Finesse-beplanner kan wen.

Gesluit

KOMPETISIEREËLS:

  1. Kompetisie sluit 7 Januarie 2018.