1 minuut inspirasie/mans - Voelgoedboeke
-10%
, , , , ,

1 minuut inspirasie/mans

van Cum Books
Beskikbaarheid:

In voorraad


Byna 80 wenke vir sukses in elke area van ʼn man se lewe.

R72.00 R80.00

In voorraad

As jy die produk koop kan jy 36 Bonuspunte verdien.

Is jy op soek na betekenis, leiding, balans en ’n doel in die lewe? 1 minuut-inspirasie vir mans is die sleutel tot per­soonlike groei vir mans van enige ouderdom.
Internasionale spreker en leierskapkonsultant Stan Toler deel in dié sakpasboekie insig, uitdagings en leiding vir elke man wat ’n vars oog nodig het.
Hierdie humoris­­tiese gids bied byna 80 praktiese wenke en aanhalings wat mans se gedagtes aan die gang sal sit, waar­onder:
• Neem beheer oor jou houding
• Vermy padwoede
• Gebruik woede positief
• Sê gereeld dankie
1 minuut-inspirasie vir mans sal elke man help om sukses te behaal in alle areas van sy lewe deur aandag te gee aan die klein dingetjies.

SKU: 9781431615902 Kategorieë: , , , , ,

Cum Books

Verwerking tydperk

Reg om te versend binne 1-2 weke van Suid Afrika

error: Inhoud Is Beskerm!!