1 Minuut-Inspirasie Vir Tieners (Sagteband) - Voelgoedboeke
-10%
, , , , ,

1 Minuut-Inspirasie Vir Tieners (Sagteband)

van Cum Books
Beskikbaarheid:

In voorraad


Byna 80 praktiese wenke vir tieners om ’n wen-houding te ontwikkel.

R72.00 R80.00

In voorraad

As jy die produk koop kan jy 36 Bonuspunte verdien.

Asof skool nie moeilik genoeg is nie, word daar boonop van tieners verwag om hulle lewe aan te pak soos ’n pro!
In die wêreld se dolle gejaag het tieners beslis iets nodig om hulle te help om gefokus te bly. Stan Toler help hulle hier­mee in 1 minuut-inspirasie vir tieners. Dié sakpasboekie is propvol insiggewende wenke, motiverende aanhalings en praktiese Bybelse verwysings om enige tiener te lei wat ernstig is daaroor om sukses in die lewe te behaal.
Hierdie humoristiese gids bied byna 80 praktiese wenke wat tieners sal help om te sien die lewe ís hanteerbaar:
• Leer hoe om jou daaglikse roetine te geniet
• Maak die waarheid ’n prioriteit
• Verwag verrassings
• Soek die snaakse dinge in jou dag
1 Minuut-inspirasie vir tieners is ’n prettige boek wat elke tiener sal inspireer.

SKU: 9781431615919 Kategorieë: , , , , ,

Cum Books

Verwerking tydperk

Reg om te versend binne 1-2 weke van Suid Afrika

error: Inhoud Is Beskerm!!