fbpx
-80%
,

1-minuut inspirasies vir vroue wat glo

van Carpe Diem Media
Beskikbaarheid:

In voorraad


1-minuut inspirasies vir vroue wat glo is klein genoeg om in jou (hand)sak te pas, maar loop oor met …

  • praktiese maniere om jou geloof uit te leef
  • teksverse om oor na te dink
  • raad en advies uit die pen van bekende skrywers én gewone mense.

R16.00 R80.00

In voorraad

199 waarhede oor hoe om te lewe binne God se wil Gelowiges wil graag gehoorsaam wees aan die Here. Maar hoe kan ’n mens seker wees dat jy reg lewe?

In die Bybel is al die riglyne oor hoe om die lewe aan te pak. As ’n mens hierdie wysheid raaklees en daarvolgens leef, sal jy die regte besluite neem, gesonde verhoudings hê, moed hou in moeilike tye, en vrede en geluk ervaar in alle omstandighede.

1-minuut inspirasies vir vroue wat glo is klein genoeg om in jou (hand)sak te pas, maar loop oor met …

  • praktiese maniere om jou geloof uit te leef
  • teksverse om oor na te dink
  • raad en advies uit die pen van bekende skrywers én  gewone mense.
SKU: 9781432203214 Kategorieë: ,

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “1-minuut inspirasies vir vroue wat glo”

Daar is nog geen resensies nie.

Carpe Diem Media

Verwerking tydperk

Reg om te versend binne 1-3 werksdae van Suid Afrika

error: Inhoud Is Beskerm!!